Hierdie is net ‘n plek waar ek my foto’s laat praat, sonder woorde. Jy kan woorde los as jy wil, of net rustig hier sit tussen die stiltes.

Een Reaksie »

  1. Meinhard says:

    Nee, ek hou definitief van jou benadering hier op Stillewe…. skryf my iets meer. Wat doen jy anders met jou foto’s? Ek stel belang om bietjie te gesels daaroor.
    Groete
    Meinhard
    (Werk in Doha langs die Persiese Golf…. vrek-ver van die Kaap af.)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s